Preek opnames Feb 2021

Liewe Lidmaat, daar is ook Audio preke beskikbaar op Youtube. Ons sê baie welkom aan Ds Zander van’t Zand, sy vrou, Marina en seuntjie Sybert. Baie geluk met die bevestiging as die Gereformeerde Kerk Kameeldrift se nuwe leraar. Ons bede vergesel u in die taak vir die toekoms. 

23 Mei 2021 aanddiens Ds Zander van’t Zand watch 23 Mei 2021 aanddiens (kliek hier om oop te maak)

23 Mei 2021 oggenddiens Ds Zander van’t Zand watch 23 Mei 2021 oggenddiens (kliek hier om oop te maak)

16 Mei 2021 aanddiens Ds Giepie van der Merwe watch 16 Mei 2021 aanddiens (kliek hier om oop te maak)

16 Mei 2021 oggenddiens Ds Zander van’t Zand watch 16 Mei 2021 oggenddiens (kliek hier om oop te maak)

9 Mei 2021 aanddiens Ds Zander van’t Zand watch 9 Mei 2021 aanddiens (kliek hier om oop te maak)

9 Mei 2021 oggenddiens Ds Zander van’t Zand watch 9 Mei 2021 oggenddiens (kliek hier om oop te maak)

2 Mei 2021 aanddiens Ds Hardus Lee watch 2 Mei 2021 aandiens (kliek hier om oop te maak)

2 Mei 2021 oggenddiens Ds Zander van’t Zand watch 2 Mei 2021 oggendediens (kliek hier om oop te maak)

18 April 2021 aanddiens Proponent Izak van der Westhuizen watch 18 April 2021 aanddiens (kliek hier om oop te maak)

18 April 2021 oggenddiens Ds Zander van’t Zand watch 18 April 2021 oggenddiens (kliek hier om oop te maak)

11 April 2021 aanddiens Ds Zander van’t Zand watch 11 April 2021 aanddiens (kliek hier om oop te maak)

11 April 2021 oggenddiens Ds Zander van’t Zand watch 11 April 2021 oggenddiens (kliek hier om oop te maak)

4 April 2021 aanddiens Ds Zander van’t Zand watch 4 April 2021 aanddiens (kliek hier om oop te maak)

4 April 2021 oggenddiens Ds Zander van’t Zand watch 4 April 2021 oggenddiens (kliek hier om oop te maak)

2 April 2021 Goeie Vrydag watch 2 April 2021 Goeie Vrydag Ds Zander van’t Zand (kliek hier om oop te maak)

28 Maart 2021 oggenddiens Ds Zander van’t Zand watch 28 Maart 2021 oggenddiens (kliek hier om oop te maak)

28 Maart 2021 aanddiens Ds Zander van’t Zand watch 28 Maart 2021 aanddiens (kliek hier om oop te maak)

21 Maart 2021 oggenddiens Ds Zander van’t Zand watch 21 Maart 2021 oggenddiens (kliek hier om oop te maak)

21 Maart 2021 aanddiens Ds Zander van’t Zand watch 21 Maart 2021 aanddiens (kliek hier om oop te maak)

14 Maart 2021 oggenddiens Ds Zander van’t Zand watch 14 Maart 2021 oggenddiens (kliek hier om oop te maak)

14 Maart 2021 aanddiens Ds Zander van’t Zand watch 14 Maart 2021 aanddiens (kliek hier om oop te maak)

7 Maart 2021 oggenddiens Ds Zander van’t Zand watch 7 Maart 2021 oggenddiens (kliek hier om oop te maak).

7 Maart 2021 aanddiens Ds Zander van’t Zand watch 7 Maart 2021 aanddiens (kliek hier om oop te maak).

28 Februarie 2021 oggenddiens Ds Zander van’t Zand se intreepreek watch 28 Februarie 2021 oggenddiens (kliek hier om oop te maak)

28 Februarie 2021 aanddiens Ds Zander van’t Zand watch 28 Februarie 2021 aanddiens (kliek hier om oop te maak)

27 Februarie 2021 bevestigingsdiens van ds Zander van’t Zand deur sy pa, ds Dirk van’t Zand. ‘t Zand (kliek hier om oop te maak)

21 Februarie 2021 oggenddiens Ds Johannes Aucamp watch 21 Februarie 2021 oggenddiens (kliek hier om oop te maak)

21 Februarie 2021 aanddiens Dr Pieter Heystek watch 21 Februarie 2021 aanddiens (kliek hier om oop te maak)

14 Februarie 2021 oggenddiens Ds Attie Venter watch 14 Februarie 2021 oggenddiens (kliek hier om oop te maak)

14 Februarie 2021 aanddiens Dr Pieter Heystek watch 14 Februarie 2021 aanddiens (kliek hier om oop te maak)

7 Februarie 2021 oggenddiens Ds Reynold Fourie watch 7 Februarie 2021 oggenddiens (kliek hier om oop te maak)

7 Februarie 2021 aanddiens Dr Pieter Heystek watch 7 Februarie 2021 aanddiens (kliek hier om oop te maak)

Baie geluk aan Ds Zander van’t Zand met sy bevestiging as leraar van ons gemeente! Welkom aan hom en sy vrou, Marina en seuntjie Sybert!

 

Barend Christiaan Greyling Fourie 2 Mei 1961 – 1 Junie 2020 (kliek hier om blaadjie oop te maak)

 

Voorskoolse onderig 2020

Baie dankie aan die volgende wat bereid is om na die voorksoolse kinders (0 tot 7 jaar) se belang om te sien tydens die oggend  dienste.

Paula Blom, Janien vd Walt, Leandri Schalekamp, Yolandi Perreira, Veronica van Wyk

 

Projek ten bate van die Kinderhuis

Hierdie kaart kan bekom word by https://www.myschool.co.za/supporter/apply

of enige Woolworthstak.  ‘n % van jou aankope word aan die Kinderhuis geskenk.

 Om die Kinderhuis as bevoordeede te kies, teken aan by http://www.myschool.co.za/  en volg die instruksies.

 

Kontant betalings aan die kerk.

Die hantering van kontant by die kerk het n probleem geword vir die kerk.

Die  risiko en die kostes  verbonde aan die hantering van kontant geld by die kerk is baie hoog.Ons wil dus weg beweeg van die hantering van kontant af .Bo en behalwe die tradisionele alternatiewe  metodes van betaling soos Internet betalings het ons besluit om  te implimenteer.

Wat is SnapScan?

Snapscan is n Toepassing wat jy op jou slimfoon aflaai waarmee jy betalings kan maak.SnapScan is ‘n betaalprogram wat gratis afgelaai word op ‘n Lidmaad se slimfoon. Lidmate kan vinnige en maklike betalings van hul selfone maak, met die uitskakeling van die behoefte om kontant of kaarte te dra Nadat u die program geïnstalleer het, laai u bankkaart, voeg ‘n veilige pin of vingerafdruk-verifikasie by en skandeer dan ‘n SnapScan QR-kode om betalings met u foon te maak

 .


Jaarprogram 2020

Die program is ook nou gedruk en beskikbaar en is in die voorportaal.

 

Klik op die onderstaande om program te sien! 

JAARPROGRAM 2020