kerkkameeldrift@gmail.com | +27 12 819 1424

Vroueblad

Gereformeerde Vroueblad- kom ons teken in!!

 Ons kan trots wees op so ‘n publikasie vir ons Gereformeerde vroue- werklik ‘n heerlike ,vars en verrykende ,eietydse leesgenot teen ‘n baie bekostigbare prys!

Doen moeite om hierdie jaar daarvoor in te teken. As ons as ‘n groep inteken, is daar afslag en dit word na kerkkantoor gepos. Dit kan ook na jou persoonlik gestuur word.

Enige blad is afhanklik van intekenaars om sy voortbestaan te verseker. Daar is goeie geestelike leesstof volgens ‘n tema  elke maand.

‘n Goeie idee kan dalk wees om saam met ‘n vriendin in te teken en dan die tyskrif te laat toer na haar as jy klaar gelees het . So kan jy die koste nog halveer. Die koste is per tydskrif:

Self Afhaal: R17.82

Groepe (pos): R26.00

Individu (pos): R28.00

Elektronies: R10.37 : 17-82

GROEPE (POS): R 26-00

Daar is voorbeelde van Vroueblaaie in die voorportaal. Loer daarna en skryf jou besonderhede op die lys as jy wil inteken.

Ons susters se doen en late is in die Maart-uitgawe van Die Vroueblad

Vroueblad Des 2018 / Jan 2019 

Om in te teken: Kontak Angie Mokobi by
tydskrifte@gksa.co.za
of
Tel 018 297 3986

Lusmaker( druk hier)

Vroueblad Nov 2018

Lusmaker( druk hier)

Vroueblad Aug 2018

Lusmaker( druk hier)

Vroueblad Maart 2018

Lusmaker( druk hier)

Vroueblad February 2018

Lusmaker( druk hier)

Vroueblad Desember 2017 – Januarie 2018

Lusmaker( druk hier)

Close Menu
Clef two-factor authentication