kerkkameeldrift@gmail.com | +27 12 819 1424

FOTOS

Paasprogram 7 April 2019

KERSPROGRAM 25 NOVEMBER 2018 (Aanddiens 18h30)

Damesoggend 18 Aug 2018

Susters byeenkoms aangebied deur Blok 3 - 7 Junie 2018

Andries Vermeulen aand 2018

Jumble Sale 2018

Klipverf Feb 2018 aangebied deur Blok 2

Gemeentekuier 2018

Dopperspele 2018

Genadedag 12 Mei 2018

Bring jou gawe!

Eerste afskop...

Hierdie is die storie van n plat stukkie vleis wat uiteindelik ontwikkel het in ‘n boepens moerkoffie ketteltjie. Ja, wonderwerke vind nog plaas!!

Die plek is die Gereformeerde Gemeente Plaas en Ontspanningsoord. Die tyd was Vrydagaand 19h00. (Dit is n GAWE PLEK!!! ).

Alles gebeur vinnig. Pa Ben Fourie wag in spanning om plat stukkies vleis met n konkoksie van meel, eiers en krummels tot n eetbare dis te verwerk. Van alle kante word hy met vrae bestook en iemand wonder of die resultaat vir visaas gebruik kan word. Ma Susan doen haar gebruiklike werk in die agtergrond. Die olie spat en vlugtige vingers rol en smeer die vleis deur die religieuse meel en krummels. Die resultaat is ‘n smaaklike GAWE waarop Pa Ben ‘n hele generasie Fouries grootgemaak het. Waarskynlik sal hy dit iewers in ‘n preek inwerk! Dankie vir hierdie GAWE gawe.

Tweede afskop

Die week het Susan Fourie die dames geleer van basiese beginsels van lyn en balans, maak van basiese formele tafelrangskikking en vertikale eenvoudige drie-blomrangskikking asook idees vir ander maklike informele maniere van doen.

Belydenis Aflegging

KAMMIEDOPPIES EERSTE KUIER 2018!

NUWE INTREKKERS FUNKSIE 2018

Speelpark vir ons kinders!

Close Menu
Clef two-factor authentication